Showing posts with label werkgeleentheid. Show all posts
Showing posts with label werkgeleentheid. Show all posts

Sunday, April 3, 2011

Sasol, Falcon en Bundu tree óók toe tot stryd om Karoo se gas

www.rapport.co.za/


Dit is nie net die internasionale oliereus Shell wat sy visier op die Karoo het nie.
Drie ander maatskappye ding ook mee om regte om vir gas te boor. Dis egter nie net daardie ongerepte stuk landskap waardeur binnelanders reis onderweg na ’n Kaapse vakansie wat in die gedrang is nie.

Sunday, March 27, 2011

‘Frack off, Shell,’ sê teenstanders van gasontginning in die Karoo




Deur Julian Jansen / Foto: Danielle Karallis
Die oliereus Shell wil “frack” in die Karoo … Maar al hoe meer mense sê: “Frack jou, Shell!”
“Frack” of “fracking” is die term wat gebruik word om die omstrede proses te beskryf wat Shell wil gebruik om na gas te soek in die Karoo. Dit heet in Afrikaans hidrouliese breking.