|
|
|
|
|
|
Shell en verskeie ander maatskappye verdring mekaar om ondergrondse gas in die Karoo te ontgin. Die proses wat hulle wil gebruik om vir die gas te boor word hidrouliese rotsbreking (‘fracturing’ of ‘fracking’ in Engels) genoem. Hidrobreking veroorsaak ongelooflike omgewingsbesoedeling, hou gevaarlike gesondheidsrisiko’s vir mens en dier in en sal die grondwater in die waterskaars Karoo aantas. Hierdie blog gee inligting oor dié ‘fracking’ proses en verduidelik wat ons kan doen om dit te voorkom
No comments:
Post a Comment